Die dae van die rooi vlieër

R23,48

Twee dinge gebeur daardie dag met my: Ek kry die vreeslike nuus, en ek kry ’n groot geskenk. Ma het my my hand gevat en dit sag aan my probeer verduidelik: “Elmar, sulke dinge gebeur maar tussen grootmense. Ek en jou pa het gedink ons het mekaar lief, maar dinge het verander.” Maar toe ontdek ek die rooi vlieër …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799358834

File Size

0.23 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-11-2013