Die Cambridge Wiskundewoordeboek vir Skole (Afrikaans)

R187,83

Die Cambridge Wiskundewoordeboek vir skole bevat ongeveer 1 000 verklarings van wiskundige konsepte en woorde, gemik op die Intermediêre Fase en Senior Fase van Suid-Afrikaanse skole. PRAESA (Project for the Study of Alternative Education in South Africa) en Karen Press slaag daarin om op kreatiewe wyse deur middel van eg Suid-Afrikaanse voorbeelde al die terminologie wat in die Uitkomsgebaseerde kurrikulum benodig word, in hierdie teks te dek. Trefwoorde word verduidelik in ’n taal en styl wat by 10- tot 15-jariges aanklank sal vind, en word met behulp van sterk visuele beelde in konteks geplaas. Die ondersteuning wat dié woordeboek bied, maak dit ’n onontbeerlike hulpmiddel wat op elke leerder se lessenaar tuishoort.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781316557204

Number Of Pages

0

File Size

13.24 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-08-2017