Die biblioteek aan die einde van die wêreld

R304,35

Prokureur Ian Brand stuur ’n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op ‘n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen vaderverraad of haar beginsels versaak. En al hoe gereelder slaan ’n kruisboogmoordenaar in die Moederstad toe . . . Dié tergend aktuele roman sê veel oor die tyd waarin ons lewe, waar “die waarheid” klaarblyklik ’n onhaalbare ideaal is.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624089223

Number Of Pages

640

File Size

3.08 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

22-10-2019