Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven

R213,04

Langenhoven se spookstories is reeds volksbesit. Hierdie bloemlesing – nou in eboekformaat – verteenwoordig die ‘bestes’ binne die genre waarin ou gunstelinge soos Bestelling met ’n spook weer nuwe lewe kry.

Dis ’n bundel toeganklike verhale wat gewone mense in allerlei vreesaanjaende en grillerige situasies plaas, altyd met ’n kragtige slot: boeiende leesstof vir oud en jonk!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624076667

Number Of Pages

0

File Size

0.65 mb

Format

EPUB

Published

06-11-2015