Die besoeker

R252,17

Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is ’n lang, lang tyd. Emmie is ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy ’n dwelmhandelaar . . . En voor sy haar oë kan uitvee word haar eie lewe ’n maalkolk van leuens, verraad, en uiteindelik moord.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795703362

Number Of Pages

272

File Size

0.60 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011