Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

R286,96

Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jêm het in 1997 verskyn. Nou is dié lekkerleesverhale in ’n hersiene gedaante te kry, mét vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie. Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798169479

Number Of Pages

336

File Size

1.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-08-2015