Dié boeiende roman speel af tydens die ekonomiese omwentelinge ná 1994 en gaan oor vennote John en Herklaas – vanaf hul jare as boere in die ou Suidwes tot by hul ondernemings as entrepeneurs in die nuwe Suid-Afrika. Die liefde van ’n besondere vrou gee betekenis aan Pretorius se lewe wat toenemend ’n stryd om oorlewing raak.
Die ander vennoot
R273,91
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798153515 |
Number Of Pages | 352 |
File Size | 0.88 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 28-04-2011 |