Die afreis van Abel Lotz

R269,57

Abel bevind homself in Brugge. opsoek na nog velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met sy vriend Ignaz se hulp. In ’n motel in Bez Valley word ’n gelooide vel gevind. Ella Neser weet sy is weer op Abel se spoor. Intussen word ’n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van ’n meesterbrein van Al-Kaïda. Kort daarna word ’n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs ’n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798156417

Number Of Pages

416

File Size

1.49 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-08-2012