Die 18-44-trilogie

R313,04

18-44, Isis Isis Isis, Na’va: Nou vir die eerste keer saamgevoeg en heruitgegee. Die aweregse humor in hierdie drie satires sal steeds tot vandag se lesers spreek. Leroux dwing ons om opnuut die mistiek in die lewe met verwondering en selfs verbystering te beleef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153164

Number Of Pages

312

File Size

1.03 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-06-2008