Deelfontein

R250,43

In 1900 sluit die Britse dokter Oliver Glenville by die veldhospitaal in Deelfontein aan. Klara Grootboom rig ’n versoek wat teen sy beginsels indruis, maar dis asof sy hom in ’n vangnet van haar eie het. Meer as ’n honderd jaar later skep ’n opkomende Kaapse kunstenaar ’n uitstalling uit Deelfontein se gegewens en ontdek ’n onverwagse familieband.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795802652

Number Of Pages

384

File Size

0.67 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

21-07-2023