Decima (AFR)

R246,50

n Gay man wat in Australië woon kom kuier in Suid Afrika. Sy doel is tweeledig: om sy geliefde en bejaarde ma te sien waar sy alleen in ‘n aftreeoord woon, en om navorsing te doen oor renosterstroping vir ‘n boek wat hy skryf oor stropers wat ‘n renoster in die Groot Visrivier reservaat wil skiet om die horings te verkoop. Die fiktiewe dele is geskryf uit verskeie perspektiewe, die mees unieke die van ‘n ou renosterkoei wat sentraal tot die verhaal staan. Die skrywer benoem haar Decima, en poog om haar storie te vertel.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781415211267

Number Of Pages

288

File Size

1.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-06-2023