Dans van die sterre

R82,61

Jana Richter sien om na haar jonger broer en suster terwyl haar skatryk ouers oorsee reis. Sy vind egter gou uit dat haar ouers heimlik finansiële probleme ondervind. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer ’n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir sakeman Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer ’n tragedie haar gesin tref.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624072898

Number Of Pages

224

File Size

0.97 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-06-2015