Danda

R156,52

Danda het net agt dae om by sy pa uit te kom, anders verloor hy alles. Sonder om vir enigiemand behalwe Ou-Faans van sy planne te vertel, vertrek hy vroegoggend op sy tuisgemaakte vlot na die hawe waar sy pa en dié se skip is. Hy was nog nooit so lank op sy eie op die rivier nie. En sal die vlot hou? Maar hy doen dit alles net vir sy pa – dis al wat hy die heeltyd vir homself sê. Nou het die tyd gekom dat hy sy pa kan begin help.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624056171

Number Of Pages

208

File Size

0.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-06-2013