Dagboek van ’n wimpy kid #17

R126,09

In Oorvöl Duk vind Greg Heffley uit dat die roete na roem en glorie met ’n paar uitdagings gepaard gaan. Toe hy besluit het om saam met sy tienerbroer, Rodrick, se musiekgroep, Földoek, op toer te gaan het Greg nie besef waarvoor hy homself inlaat nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776358175

Number Of Pages

224

File Size

60.65 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-11-2022