Nikki wil saam met Brandon na die skooldans gaan, maar MacKenzie spog dat sy saam met hom gaan! Daarom kies Nikki om liewer na haar sussie se partytjie te gaan. Later vind sy uit dat MacKenzie gejok het, en Nikki besef haar droom om saam met Brandon dans toe te gaan kan waar word. Maar hoe woon jy twee partytjies tegelyk by?
Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop
R133,91
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798181570 |
Number Of Pages | 288 |
File Size | 8.88 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-06-2020 |