Daar is vlooie in my bed

R68,42

Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na stink voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla heeldag en deel werk uit. Net voordat dinge heeltemal hand uit ruk, ontmoet Rosie vir Stradivarius Vlooi en sy talentvolle maats wat in haar bed woon …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799361940

Number Of Pages

0

File Size

4.07 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-03-2013