Daan Dreyer voel soos ’n has-been. Sy vrou het hom gelos en sy twee kinders gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae. ’n Fantastiese lekkerleesroman oor ’n man op die rand van ’n nuwe lewe. Verfrissend eerlik en baie, baie snaaks.
![Daan Dreyer se blou geranium](https://img2.snapplify.com/5e0c61430588e51650207a2eacdc4642/nbpublishers/9780795704178.jpg)
Daan Dreyer se blou geranium
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780795704178 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.95 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 16-04-2012 |