Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en soutwatergogga

R118,26

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug. Hulle is gereed om enige probleem op te los – al is dit tydens hulle vakansie. Kaptein Superkoos het ’n probleem wanneer niemand meer na die strand gaan waar hy sy kokosneute verkoop nie. Cowboy Koekemoer en Shorty vat die soutwatergogga vas om vir Kaptein Superkoos te help!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799397895

Number Of Pages

48

File Size

10.13 mb

Format

PDF

Published

01-08-2019