Corali

R298,00

Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir liefdesromans
Corali dra net wit en swart maar dis nie oor die dood van haar man wat sy rou nie. As kunstenaar treur Corali oor iets heel anders en as vrou treur sy oor soveel meer as haar huwelik.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799398687

Number Of Pages

576

File Size

1.73 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-02-2020