Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1: Die soektog

R66,96

In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem. Die mislike Dedrei, die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds deelneem. Clint en sy maats besluit om ’n soektog te loods en uit te vind wat aangaan …

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780639608167

Number Of Pages

56

File Size

2.14 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

02-08-2021