Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok

R147,83

In die middel van die Moordenaarskaroo lĂȘ ‘n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit ‘n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. M-punt-a-punt-w-punt – Clint Eastwood se perfekte vakansie. Dis nou as hy dit gaan oorleef . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624073192

Number Of Pages

208

File Size

0.82 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-06-2015