Christo Wiese

R260,87

Op sy dag eienaar van ‘n diamantmyn, ‘n wynplaas én die duurste huis in Kaapstad. Voorsitter van Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar. Direkteur van die Reserwebank, en die rykste man in die land. Die berekende risiko’s wat hy oor 50 jaar neem, maak hom hoogs suksesvol. Tot hy die meubelgroep Steinhoff teëkom, en dinge lelik skeefloop.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624085898

Number Of Pages

296

File Size

1.48 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-04-2019