Christine le Roux Omnibus 8

R221,74

Christine le Roux Omnibus 8 bevat drie heerlike liefdesverhale. In Tweede beste het Nicolette se plan om vir Jack jaloers te maak onvoorsiene gevolge. In Die uitkenningsparade bied Karlien aan om vir Steven Joubert te help vrou soek. En in Verlore dekade kruis Alexandra se paaie weer met diƩ van Ryno, die man wat sy al tien jaar lank probeer vergeet.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798172448

Number Of Pages

480

File Size

1.22 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-04-2016