Christine le Roux Keur 3

R221,74

In Die honger hart moet Julia Naudé haar peetpa se ongewone voorwaarde behou om die plaas, wat sy saam met die plaasbestuurder geërf het, te beskerm. In Deel van die pakket staan Gita van Duinen op die drumpel van ’n nuwe lewe, maar meer veranderinge lê voor. In Verskuilde liefde, keer dr. Edmund Wiese terug uit die buiteland. Hy moet vrede maak met die leë kol wat sy broer, Fanie, agtergelaat het. En drie weke later maak hy ’n onverwagse ontdekking wat sy prioriteite verander.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798174770

Number Of Pages

464

File Size

3.09 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-11-2017