Christina Landman: ‘n Lewe

R217,39

Category:

Christina Landman was nog altyd ’n voorloper. Sy is ook as ’n onstuitbare grootmond beskryf wat selfs ’n klip kan kwaadmaak. Maar eintlik is sy ’n vrou met ’n oop hart vir ander vroue en gemarginaliseerdes. Hierdie is die verhaal van ’n moeder wat die weg gebaan het vir alle vroue, ’n verhaal van ’n vrou wat bly staan het – ’n seder. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796323156

Number Of Pages

168

File Size

9.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-06-2023