Charlize

R273,91

In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van Charlize Theron se vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre. Op die vooraand van veertig hou die indrukwekkende omvang van haar repertoire haar posisie in Hollywood steeds stewig. En aan ’n beter lewe kan sy nie dink nie: “Ek leef ’n droom.”

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781920323721

Number Of Pages

344

File Size

0.96 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-04-2011