C’est la vie

R256,52

“Meesleurend, hartseer en snaaks … vol vonkel.”
– Marita van der Vyver

Toe die bekende ontwerper Lanie van Reenen al haar spaargeld en energie in ‘n kasteel in Aubusson ingooi, het haar vriende gewaarsku dis onwys. Maar Lanie was besiel. Sy het haar Franse kasteel liefderyk herstel en die “beste boetiekhotel in die streek” geskep. Maar die opening val egter saam met persoonlike en internasionale tragedie…

Lanie se kleurryke vertelling raak aan die diep hartseer wat voluit leef kan meebring, maar ook aan die ekstase van jou drome nastreef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624056195

Number Of Pages

264

File Size

1.84 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-02-2013