Cambridge IGCSE™ Afrikaans Tweede Taal Onderwysersgids Tweede Uitgawe

R0,00

Category:

Die Cambridge IGCSE™ Afrikaans Tweede Taal Onderwysersgids 2de Uitgawe (Cambridge IGCSE™ Afrikaans Second edition) verskaf wenke vir die onderwysers en antwoorde vir die vrae in al die aktiwiteite in die Leerdersboek. Transkripsies van die luistertekste is in die gids ingesluit. Hierdie luistertekste is gratis aanlyn beskikbaar en kan deur QR-kodes in die Leerdersboek eaktiveer word. Dié omvattende reeks is geskryf deur ervare onderwysers en ondersteun die ontwikkeling van leerders se taalvaardighede op dinamiese wyse. Die Leerdersboek bestaan uit twee addelings. Afdeling 1 fokus op die ontwikkeling van interaktiewe luister-, lees-, skryf-, taal- en begripsvaardighede. Afdeling 2 gebruik ʼn verskeidenheid tekste en praktiese aktiwiteite om die vaardighede vas te lê en die leerders te ondersteun in hul voorbereiding vir formele assessering.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781009455947

Number Of Pages

0

File Size

2.89 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

29-08-2024