Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Onderwysersgids 1

R269,00

Cambridge se Internasionale Eksamen (CIE) is die wêreld se grootste verskaffer van programme en kwalifikasies vir die ouderdomsgroep 5-19 jaar. Cambridge University Press, een van die grootste akademiese uitgewers wêreldwyd, is ook die oudste uitgewery in die wêreld. Die Press dryf reeds sedert 1584 ononderbroke handel.Cambridge University Press werk saam met die CIE en ervare skrywers om teksboeke en sagteware van gehalte te ontwikkel ter ondersteuning van Cambridge onderwysers en Cambridge leerders.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781009245234

Number Of Pages

0

File Size

1.13 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-03-2016