By fakkellig

R230,43

By fakkellig is ’n ontroerende roman. Dit is Ierland aan die einde van die agtiende eeu: ’n Ierland onder die hiel van die Engelse heerser, sy volk onderdruk, magteloos, sonder regte. Die opstandsgevoel neem toe, ook onder invloed van die Franse Rewolusie en Napoleon se opkoms. Teen hierdie agtergrond maak David, jonger broer van sir Arthur, heer van Donore, onverwags kennis met die Ierse volk . . . en hy bevind hom in ’n posisie waar ’n keuse aan hom opgedwing word, teen sy sin.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798173131

Number Of Pages

212

File Size

0.83 mb

Format

EPUB

Edition

3

Published

16-04-2016