Buys

R282,61

Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wêrelduit. Van die Langkloof swerf Buys – oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voëlvry-verklaarde, pes van die regering, reus − deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is ’n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795706943

Number Of Pages

432

File Size

1.13 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-09-2014