Brulpadda in my tas

R101,89

“Almal gil en skree, daar’s chaos in die klas; al dié bohaai net oor die brulpadda in my tas.” Welkom in die wêreld van Jaco Jacobs! ‘n Plek waar walvisse maklik in jou sop beland. Waar jy kan uitvind hoe om jou eie monster te maak. En waar varsgebakte brood soms gevaarlik kan wees.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362312

Number Of Pages

0

File Size

7.61 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2013