Bruid in die Amasone

R85,00

Kaptein Meyer du Pisanie, eienaar van die lugvaartmaatskappy SAL, wil die maatskappy se nuwe lugvaartingenieur Nick Buitendach ontmoet. Maar dan blyk Nick ’n vrou te wees en die vonke spat behoorlik … op meer as een terrein!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799376531

Number Of Pages

118

File Size

0.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2015