Brei saam met Vrouekeur 5: Meisietruie

R70,43

Brei saam met Vrouekeur bied vir die brei-entoesias ’n reeks boekies met splinternuwe, mooi en praktiese patrone in elk. Die groot verskeidenheid interessante patroonsteke en die wenke gee jou boonop die geleentheid om nog meer artikels te brei.
Beslis ’n breibonanza vir die ywerige breier!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799363692

Number Of Pages

52

File Size

13.93 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-04-2013