Brand Pretorius – aan die stuur

R252,17

Brand Pretorius wéét wat dit beteken om ‘n leier te wees: in sy loopbaan wat oor vier dekades strek, het hy aan die hoof van Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep gestaan.

In hierdie boek praat Pretorius openhartig oor die moeilike lesse wat hy as leier en uitvoerende hoof geleer het. Hy illustreer dit met staaltjies uit sy persoonlike en professionele lewe: soos die voorreg om saam met ‘n Formule-1-renjaer in ‘n renmotor te klim.

Hierdie boek gee ‘n seldsame blik op wat sukses in Suid-Afrikaanse besighede dryf en watter stappe leiers moet vat om ondernemings aan die lewe te hou.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057918

Number Of Pages

272

File Size

1.05 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-02-2013