Piet Steyn volg s treffer-debuut, Snoeiskêr, op met ’n verhaal wat die tipies Suid-Afrikaanse landskappe van misdaad en geweld nog grondiger verken. In die tweede sup. Pine Pienaar-misterie vermeng hy twee van die stormagtigste plaaslike werklikhede, ’n mynersbestaan en die Johannesburgse onderwêreld, in ’n intrige wat lesers nagte lank sal laat rondrol.
Bottelnek
R252,17
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624052425 |
Number Of Pages | 300 |
File Size | 0.72 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2011 |