Bot is ’n besonder interessante en tydige kortverhaalbundel, een waarin die skrywer werk met slim storievertel-handgrepe rondom talle brandpunte van ons hedendaagse wêreld: klimaatsverandering, kos- en waternood, verbruikerspatologie, vreemdelingehaat, afsondering, eensaamheid, “die ander”, gesins- en geslaggeweld, noem maar op!

Bot
R169,57
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624093121 |
Number Of Pages | 160 |
File Size | 0.36 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 19-04-2022 |