Henning Viljoen, ‘n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Henning se eerlike beskrywings van bloedige gevegte teen die Britse magte en die teregstelling van verraaiers bring die gruwel van oorlog tuis. Sy dagboeke verklap voorts baie van die bittereinderpsige. Uit sy inskrywings blyk dit duidelik waarom ‘n handjievol Afrikaners bly voortveg het toe ander gedink het die stryd is reeds verlore.
Boerekryger
R260,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624053446 |
Number Of Pages | 272 |
File Size | 1.51 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 22-06-2012 |