Boerefeetjie

R85,00

Category:

Kry jy ’n tweede kans met jou eerste liefde? Nina is ’n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas op Kouefontein, maar iets waaraan sy nooit, ooit gewoond gaan raak nie, is om vir Jaco Louw elke dag te sien. Haar jeugliefde. Nuwe buurman. Clooney se dubbelganger. Sy het vir Jaco tien jaar laas gesien toe die mooie Willemien vir Nina allerhande stories oor hom vertel het. Daardie dag het sy haar hart gesluit, maar nou bly hy feitlik óp haar werf en sy moet keer dat sy glimlag weer die sleutel tot haar geluk word …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776352029

Number Of Pages

208

File Size

2.16 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2022