Bloudruk vir die liefde

R82,61

Toe ingenieur Salomé Delport per ongeluk hoor haar nuwe baas, Malan Verster, twyfel of sy die werkers op die bouperseel kan beheer, is sy vasbeslote om hom verkeerd te bewys. Sy is net so gemaklik in ’n oorpak as in die rokkies wat sy by die dansskool dra. Moenie haar onderskat nie!
Maar dit voel asof die perfeksionistiese Malan, gerekende argitek én ingenieur, alewig oor haar skouer loer.
Of is dit om ander redes dat die aantreklike mansmens haar geselskap opsoek? Het sy hom ook te gou opgesom?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624074656

Number Of Pages

0

File Size

0.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-09-2015