Blou sjokolade

R162,00

In Blou sjokolade vind Elle tot haar skok uit dat die orkestoer Frankryk toe afgestel is. Dit beteken sy gaan waarskynlik die hele vakansie alleen by die huis sit. Maar dan kry Elle die kans om die Otter-wandelpad te gaan stap saam met haar kamermaat, Refi, die aantreklike Mostert-boeties, Alex en Divan, en drie kinders wat kanker gehad het. Sommer gou vind Elle uit die Otter is beslis nie vir sissies nie ”“ en twee aantreklike ouens op die staptog laat boonop haar hart vreemde dinge doen …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799355796

Number Of Pages

168

File Size

1.74 mb

Format

EPUB

Published

01-05-2012