Bloedgrond

R256,52

Grondeise tref Nieu-Skotland in Mpumalanga. Dit, en die ou seer van die uitwissing van ’n gesin, het almal op hol, maar superintendent Elsie Redelinghuys vat gelukkig nie nonsens nie. Dan word ’n bekende boer vermoor. Is dit ’n “gewone plaasmoord”, verbind aan die smagting na land – of skuil hier iets anders?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058625

Number Of Pages

310

File Size

0.93 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-04-2011