Ná jare van versoeningswerk tussen vyande in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika. Hy wil vrede maak met sy eie familie – veral die nalatenskap van sy oupa, HF Verwoerd. Hoe versoen hy dié menslike oupa met die gehate onderdrukker? In sy soektog na begrip kom Wilhelm op ouma Betsie Verwoerd se private dagboeke af en voer hy soms ongemaklike gesprekke met mense wat sy van as vloekwoord onthou.

Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624085188 |
Number Of Pages | 304 |
File Size | 6.24 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 02-07-2018 |