Blinde mol of wyse uil?

R200,00

“Met hierdie boek wil ek almal aanmoedig om minder blinde mol en meer wyse uil te word.”  Daar is ’n groot behoefte aan mense met integriteit – mense met die volledige stel goue eienskappe wat hulle veelsydige, standvastige en betroubare wyse uile maak. Mense op wie jy kan peil trek.   Susan Coetzer, bekende skrywer en motiveringsspreker help jou op haar skreeusnaakse maar eerlike manier om jou eie lewe te ondersoek en seker te maak dat jy met integriteit leef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322609

Number Of Pages

208

File Size

0.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2022