Bitterbosbende 2

R120,00

Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin ‘n hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van ‘n trein wat kwaai rem aanslaan en dan ‘n harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand is . . .  ‘n been?  En so begin die soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief wat passasiers in die sewentigerjare vervoer het, wat daar naby ontspoor het. Wat het van die slagoffers, wat kinders en ‘n hond ingesluit het, geword?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624091332

Number Of Pages

88

File Size

16.48 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

17-06-2020