Bitterbosbende 1

R104,35

Laerskool Bitterbos se nuwe skoolhoof waai soos ‘n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Kurt, sy suster Nieke en hulle groepie moet as NW-taak ‘n sonkrag-oondjie maak. Toe die gedoente TE goed werk en hulle ‘n mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied – met verrassende gevolge . . .   

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624091325

Number Of Pages

88

File Size

24.51 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

08-06-2020