“Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see.” So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van ‘n Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier. ’n Meesleurende lekkerleesroman, uit die oorspronklike Engels vertaal deur Linda Rode.
Bitter heuning
R260,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780795704055 |
Number Of Pages | 416 |
File Size | 1.26 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 14-10-2011 |