Betereinder is ’n gids vir florering in Suid-Afrika. Schalk W van Heerden vergroot lesers se wêreld in die hoop dat hulle ‘n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek rasse-idees en gee wenke vir die wit middelklas. Hy deel stories wat die leser se hart sal aangryp en laat glo dat hulle ‘n verskil kan maak.

Betereinder
R186,96
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796323064 |
Number Of Pages | 244 |
File Size | 10.56 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 10-02-2023 |