Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry.
![Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal](https://img2.snapplify.com/2e4226a0f7a41583645175cbaa1573b1/nbpublishers/9781776073245.jpg)
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal
R188,70
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781776073245 |
Number Of Pages | 184 |
File Size | 22.83 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 05-04-2020 |