Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

R205,00

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van vrae in Vraestel 1 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende addisionele taal-leerder help om beter te vaar in die eksamen. Die eksamenoefenboek: – bevat taaloefeninge, ook met verduidelikings in Engels, gebaseer op ’n verskeidenheid tekstipes. – is saamgestel volgens die nuutste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls – bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens, – sluit ’n konsepvraestel vir Vraestel 1 in. – bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing. – is saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring – is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776073269

Number Of Pages

152

File Size

35.08 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

10-04-2020